Welkom by Kampala!

Die plaas is vernoem na Uganda se grootste stad, wat oorspronklik op sewe heuwels gebou is.

Wanneer die son sak op Kampala, buite Bonnievale, sal jul ook sewe berge agtermekaar tel.

Die 444 HA gaste plaas bied 6 huise, plus gastekamers wat altesaam 60 persone kan huisves.

Die onthaal skuur kan tot 250 persone akkommodeer, wat Kampala die ideale kuierplek maak vir groter funksies soos troues, partytjies, musiek konserte en spanbou naweke.  Sien wat dink die KUNSTENAARS van Kampala.

Most Recent Articles

Kampala

Posted by on May 7, 2014 in Kampala | Comments Off

Die huisie is die grootste van al die huisies op Kampala, en is vernoem na Kampala, die grootste stad in Uganda.  Die stad Kampala is vernoem na die Impala, ‘n klein bokkie van die gebied.  Impala is ‘n...

Kom Binne...

Sewe Kunstenaarskamers

Posted by on Jan 30, 2014 in Akkommodasie Kampala | Comments Off

Hierdie 7 en-suite kamers bied almal ‘n dubbel bed, 2 bedkassies, klerekas, kroeg yskas, verwarmer en ketel met koppies en glase.  Die badkamers is toegerus met ‘n stort, wasbak en toilet. Die kamers is...

Kom Binne...